Klagtes teen privaat speurders neem toe
Centurion, 22 Mei 2018 – Die reguleringsowerheid vir die private veiligheidsbedryf ervaar ‘n toename in klagtes teen privaat speurders. eNuus…
Centurion, 22 Mei 2018 – Die reguleringsowerheid vir die private veiligheidsbedryf ervaar ‘n toename in klagtes teen privaat speurders.
eNuus het in 2016 berig oor twee Oos-Randse vroue wat in hegtenis geneem is nadat hulle na bewering ‘n privaat speurder betaal het vir ‘n sluipmoord.
Die saak teen hulle is vroeër vanjaar teruggetrek. Nou kla die vroue die einste privaat speurder aan dat hy die storie versin het.
Ons weerhou hulle identiteit om hulle kinders te beskerm.
Skakel – https://youtu.be/oBwSd0ZXw2oCenturion, 22 Mei 2018 – Die reguleringsowerheid vir die private veiligheidsbedryf ervaar ‘n toename in klagtes teen privaat speurders. eNuus het in 2016 ber…
Source
Comments